Judah Ministries
An Apostolic Company of Breakthrough Believers
Home      Associations
Print this pageAdd to Favorite

Contact Us:

Pierre & Karin Toerien
Tel: +27 (0)44 695 2260/1
Cell: 082 773 4910 
Fax: +27 086 550 8489
E-Mail: toerien@judah.co.za

WITH WHO DO WE RELATE? / MET WIE ASSOSIEER ONS?

In religious circles, people are so used to ask the question: "To which group do you belong" etc. They immediately want to know who you are part of and who you follow.
The main reason why this is asked is because the co-called "lone rangers" in the past brought on so much damage to the church of Jesus Christ. One of the reasons
are because the often come and go and carry no long term responsibility for the people they minister to, prophecy to or lay hands on.
 
The apostolic reformation is trying to corrrect this "injustices" in the church and that is why it is so important to belong somewhere, especially with regards to
responsibility, apostolic impartation etc.  The most important word in this aspect is the word "relationships" - that what the Lord wants to do in the earth now,
must be based on relationships (relational) and not so much on structures etc.

Judah Ministries is not part of a formal network, but of an corporate  Apostolic fellowship where Thamo Naidoo is recognised as apostolic leader and father.

 
Mense is so gewoond om in godsdienstige kringe die vraag te vra: “Aan watter groep behoort jy” ens. Hulle wil dadelik weet waarvan jy deel is en wie jy volg.
Die grootste rede waarom hierdie vrae gevra word, is omdat die sogenaamde “lone rangers” in die velede al so baie skade aan die kerk van Jesus Christus
aangerig het. Een van die redes hiervoor is omdat hulle dikwels kom en gaan en geen langtermyn verantwoordelikheid dra vir die mense vir wie hulle profeteer,
preek en hande oplê nie.
 
Die apostoliese reformasie probeer om hierdie "ongeregtighede” in die kerk reg te stel en daarom is dit vir ons baie belangrik om iewers te behoort, veral met
die oog op verantwoordbaarheid, apotoliese inspraak ens. 
 
Die belangrikste woord in hierdie aspek is die woord “verhoudings” – dit wat die Here nou in die aarde wil doen, moet gebaseer wees op verhoudings
(relational) en nie soseer op strukture ens nie.
 
Judah Bedieninge is nie deel van ‘n formele netwerk nie, maar wel van ‘n apostoliese vriendekring waarin Thamo Naidoo erken word as die apostoliese leier en vader.

 

  Thamo Naidoo

Thamo is from Pietermaritzburg and is the senior elder of the "River of Life Christian Ministries."
In co-operation with his congregation, he presents two apostolic schools per year in PMB and these schools have brought great fruit to the lives of
Judah's people and many other leaders World wide.  Every coming school will be advertized on this site and readers can register or submit queries to Thamo.
 
Thamo is van Pietermaritzburg en is die senior ouderling van “River of Life Christian Ministries.”
Hy bied in samewerking met sy gemeente twee apostoliese skole per jaar in PMB aan en hierdie skole het al geweldige vrug in die lewens van
Judah se mense en baie ander opgelewer.  Hierdie webblad sal elke maal die komende skool adverteer en lesers kan gerus dmv hierdie blad
registreer of verdere navrae aan Thamo rig.

  Shaun Blignaut

Shaun Blignaut is from Port Elizabeth and the founder of "Father's Heart Ministries". Shaun ministers a powerful apostolic word and has had
impartation in many lives within Judah Ministries.  He is recognized as a accurate Prophet.
 
Shaun Blignaut is van Port Elizabeth en die stigter van Father’s Heart Ministries. Shaun bedien ‘n kragtige apostoliese woord en het ook al baie
inspraak in die lewens van Judah se mense gehad. Hy word ookgereken as 'n akurate profeet met 'n woord vir ons tyd en seisoen.

  Frans du Plessis

Judah also stand in fellowship with Frans du Plessis from "Lighthouse Ministries" in Durban. Frans and Pierre ministered together at a congregation in
the denomination in the past and their relationship has been growing for years.  Frans is an apostolic figure with nationwide as well as worldwide impact
and has influenced many lives of people from Mossel Bay positively for the kingdom of God. They have also started a webpage : thekingdomplatform.com
 
Judah staan ook in verhouding met Frans du Plessis van Lighthouse Ministries in Durban. Frans en Pierre het op ‘n stadium in die denominasie saam in
‘n gemeente bedien en hul verhouding kom reeds baie jare aan.  Frans is ‘n apostoliese figuur met ‘n landwye en selfs wêreldwye impak en het al baie mense in Mosselbaai se lewe positief vir die koninkryk van God beïnvloed.

  Marcel van der Merwe

Marcel van der Merwe is from Cape Town and is the founder and leader of "Teleious Ministries". Marcel and Pierre's time of call and exodus from
denominational setup has been approximately been the same.
Marcel van der Merwe is van Kaapstad en is die stigter en leier van Teleios Ministries. Marcel en Pierre se tye van roeping en uittrede vanuit die
denominasionele opset het min of meer saamgeloop.

Eugene van Heerden

Eugene van Heerden is also from Port Elizabeth. He is a dedicated writer of the Truths of Gods Word and has often ministered at Judah Ministries.

Eugene van Heerden is ook van Port Elizabeth. Hy is ‘n toegewyde skrywer van die waarhede van God se woord en het ook al dikwels by Judah bedien.

POWERED BY E-Hosting Provider